Left heading graphic...
Data Tools Studio
Right heading graphic...

INLIGTING OMTRENT DIE 'FUEL ADVISOR' APP (Toepassing vir iPhone* en iPad*)







AFRIKAANSE WEERGAWE: sien "IN AFRIKAANS" hieronder


FUNKSIES (Die app kan die volgende funksies behartig):

- Stoor brandstof en afstand gegewens vir 'n voertuig wanneer die tenk volgemaak word

- Vanaf ongeveer Januarie 2019 kan a vorige datum gebruik word wanneer gegewens gestoor word (opsioneel)

- Lewer 'n verslag wat die volgende bevat: datum, liters, afstand en brandstofverbruik: liters per 100 km, myl per gelling, km per gelling, myl per liter, ens.

- Omwisseling: kilometers/myl, liters/gellings

- Voer alle gegewens uit in sigblad (spreadsheet) formaat, per e-pos

NOTA BENE: Stuur asseblief enige kommentaar of vrae of voorstelle vir verbeterings per e-pos aan service@datatoolsstudio.com - baie dankie! (Antwoorde binne 24 uur)

IN AFRIKAANS: Hierdie app, FUEL ADVISOR, kan gratis afgelaai word van die Apple App Store * (winkel).
Nadat die aflaai voltooi is, kliek dan op die wieletjie onderaan die eerste skerm, om die Afrikaanse weergawe te sien. Die 'SETTINGS' skerm daag dan op. Kliek op 'Afrikaans". Voortaan is die app heeltemal in Afrikaans.

* Handelsmerk van die Apple Korporasie.